Outjo Wildsfees is ‘n Gemeenskapsprojek en ‘n Finansiële Ondersteuningsorganisasie, en as gevolg van die sukses van die fees is dit ‘n groot voorreg om jaarliks aan die gemeenskap terug te gee.
Begunstigdes vir 2016 het ingesluit:
Outjo Kankervereniging Have-a-Heart Spay and Neuter project Komberse-vir-almal projek Skole en welsynsorganisasies